top of page




"Early Bird" Kaartjies
nou te koop!
DATUM:
15 Julie 2023
Plek:
Wildwood Events Venue | Nature Retreat
Portion 1011 of the farm Loskop North, Groblersdal
Jou kaartjie sluit 'n wynproe glas in (18+)
asook toegang tot die feesterrein & die wynproe area.
Wat sluit my kaartjie in?

Die Wildwood Wynfees 2023 is terug
met 'n fantastiese wynproe ervaring
enig in sy soort in die Loskop Vallei!
Nie net pak die wynplase hulle
beste wyn in nie, maar hulle bring ook die onmiskenbare atmosfeer saam!
Wildwood kleur 'n koue winter in deur families, vriende, vennote, besighede & wynplase
saam te bring vir 'n onvergeetlike dag!




1/9
Hierdie jaar is die wynfees terug met ’n groter feesterrein en groter verskeidenheid aktiwiteite.
Hou ons sosiale media dop
vir meer inligting!

Maak 'n bespreking
in die VIP Area
Mark
stalletjies
Kos
stalletjies
bottom of page